October 24, 200817 yr Ouens (Guys) Dis altyd lekker om met mekaar in gewoon lekker Afrikaans te kuier. Daar is niks mee verkeerd nie, ons is 'n hele klomp Boere, en meeste Smede in Suid Afrika is maar Afrikaanssprekend. Onthou net, ons het baie belangstelling van die oorseese ouens, wat baie oulik is. Sit onder jou Afrikaanse insit 'n kort Engelse samevatting van wat jy min of meer gese het, sodat hulle darem die inhoud van ons forum 'n bietjie kan volg. En onthou ons is 'n familievriendelike site, dus geen growwe taal, asb. Ek sal ongerymdhede aan die Webmaster raporteer. Baie dankie vir die moeite, lekker kuier! Wim. English: It is nice to be able to hang loose and speak our own language, and since most of the South African Balcksmiths are Afrikaans it is the natural thing. Just remember we get a lot of interest from the overseas guys, which is great. Put a brief English synopsis under your posts, so they can also follow the thread. And remember we are a family friendly site so no course language please. I will report inappropriate posts to the Webmaster. Thanks very much, enjoy visiting here! Wim
August 28, 201411 yr Hi WIm.Ek is Shaun van Bloem af ek speel al n geruime tydjie lank met die kole en warm ysters maar sien myself nog nie as n volwaardige staal slater nie.Jy weet nie dalk van n smith in die Bloem area nie?O ja voor ek vergeet wat gebruik julle ouens vir flux ek kry net die room vir silver solder en dan jou basise brazing flux hier rond ek frustreer myself met die verdomde goed. Groete: Shaun Basic Gist:Hi Wim. I am Shaun from Bloem,been beating iron for some time but not yet a smith in the true sense of the word,is there someone that does smithing in Bloem?What can I use as locally sourced Flux?
August 28, 201411 yr There are many traditional fluxes you can make. Japanese used some mixture of straw ash and clay I believe. Daar is baie tradisionele strome wat jy kan maak. Japannese gebruik word om sommige mengsel van strooi as en klei Ek glo nie.
August 30, 201411 yr Shaun, is jy op soek vir borax? Ek het borax as dit pas?Shaun, are you looking for borax( not readily available as mule team here, and not used for washing) I have some for you if its what suits your requirements.
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.