Hi WIm.Ek is Shaun van Bloem af ek speel al n geruime tydjie lank met die kole en warm ysters maar sien myself nog nie as n volwaardige staal slater nie.Jy weet nie dalk van n smith in die Bloem area nie?O ja voor ek vergeet wat gebruik julle ouens vir flux ek kry net die room vir silver solder en dan jou basise brazing flux hier rond ek frustreer myself met die verdomde goed.
Groete:
Shaun
Basic Gist:Hi Wim. I am Shaun from Bloem,been beating iron for some time but not yet a smith in the true sense of the word,is there someone that does smithing in Bloem?What can I use as locally sourced Flux?