Jump to content
I Forge Iron

Goeie dag uit Witbank


Recommended Posts

Goeie dag aan die al die lede wat met vuur speel. Dit is lekker om Suid Afrikaners as `n groep op `n internasionale forum te sien. Soos wat ons geskiedenis getuig van gewere wat deel van ons alle daagse bestaan was ,is ek seker smee werk saam met ons ossewa geskiedenis was net so `n deel van ons bestaan. Johan Greyling ( JS Gunsmithing) organiseer die Geloftefees hier op Witbank vanaf die 9 de tot 16 Desember..hierdie jaar gaan ons groot..daar gaan nege ossewaens wees , vier voorlaaier kanonne , swart kruit gewere om mee te skiet. Ons gaan wa -wiele se bande kort, smeewerk op die terrein self doen, osse inspan en `n ossewa trek..seep kook , rieme brei..ens. Smeewerk gaan `n groot deel is/raak van die jaar se fees en al die komende feeste. Ek is regtig bly om die forum te kon raak loop en glo ek gaan baie by julle leer. 

Good day to all members, it is great to see a South African group participate on a international forum. As you know , rifles have been a great part of our South African history , I believe blacksmithing as well, since we are the only country in the world that build transport ox wagons and exported to America and Australia...the "Kakebeen ox wagon " is central is our Boer /Voortrekker history, therefore I believe balcksmithing was embedded in our history since our Boer forefathers had to service /build all parts themselves on the ox wagon. Replica of an Kakebeen wa build by Herman Nel as an example of how forging work were used and formed part of our forefather`s daily lives.

 

P1011635_zpsqmx0cvs5.jpg

P1011748_zpspo3uqgac.jpg

The workshop:

P1011638_zpsg0h1aoiu.jpg

Groete

 

Gert

 

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Netjiese fotos Gert.Ja dis jammer daar is so min belangstelling in ons voorgeskiedenis is, veral in hierdie moeilike tye waar  dit nog doelbewus onderdruk en verander word en vir baie mense n verleentheid geword het.Maar dit daar gelaat.Ek het self hier n interessante staanskroef met n dowwwe datum op van 1864,so dit was een van daardie wat saam met die waens gekom het.En Ja ons sal die tradisies laat voortleef solank ons nog daar is.Sal graag die volgende fees wil bywoon en die smede daar wil leer ken....

Link to comment
Share on other sites

Please sign in to comment

You will be able to leave a comment after signing in



Sign In Now
×
×
  • Create New...