Jump to content
I Forge Iron

Tool

Members
  • Posts

    6
  • Joined

  • Last visited

Posts posted by Tool

  1. Hi oom Hennie.HEHEHEHE het jou eerste posts gesien so dink omdat jy 30 jaar+ my senior is kan ek jou maar so noem.Waar in Bloem is jy en slaan jy nog?

     

    Groete:

    Shaun

     

    BASIC GIST:

    Hello.

    Can call you sir on account you being my senior by 30+years

    Where can you be gotten hold of?

    Are you still forging.

  2. Hi WIm.Ek is Shaun van Bloem af ek speel al n geruime tydjie lank met die kole en warm ysters maar sien myself nog nie as n volwaardige staal slater nie.Jy weet nie dalk van n smith in die Bloem area nie?O ja voor ek vergeet wat gebruik julle ouens vir flux ek kry net die room vir silver solder en dan jou basise brazing flux hier rond ek frustreer myself met die verdomde goed.

     

    Groete:

    Shaun

     

    Basic Gist:Hi Wim. I am Shaun from Bloem,been beating iron for some time but not yet a smith in the true sense of the word,is there someone that does smithing in Bloem?What can I use as locally sourced Flux?

×
×
  • Create New...